Archive for the ‘Uncategorized’ Category

Die keuse lê in jou hand!

Posted: October 27, 2010 in Uncategorized

Van tyd tot tyd in ons lewens gebeur daar soms iets wat ons nie weet wat om mee te maak nie. Ons kan dit nie vir ons self hou nie, en dit is verskriklik moeilik om na iemand toe te gaan en te vertel wat gebeur het. Vele van ons ken die gevoel van jou [...]

Ons is Survivors

Posted: October 27, 2010 in Uncategorized

Die Tiener Jeugkamp wat huidiglik plaasvind se tema is “Survivor”. Survivor reekse reg oor die wêreld trek mense se aandag, en TV kykers sit in spanning voor die skerm om te sien wat volgende gaan gebeur, en wie volgende uitgestem gaan word. Ons almal het ons gunsteling deelnemer wie ons ondersteun, en hoop dat daardie [...]

In rus en vrede

Posted: October 27, 2010 in Uncategorized

  Dit is langnaweek en langnaweek beteken dikwels een ding vir baie mense:  “RUS”!  Soms beteken dit natuurlik ook dat mens nie fisies stil sit en niks doen nie, maar veel eerder net die dinge doen waarvoor jy heeltemal te min tyd kry.  Maar net die idee om van die gewone weeklikse roetine te kan [...]

 Rentmeesters van ons wêreld! As Christene vra ons vrae wat handel oor ons geestelike lewe.  Gaan dit goed met ons geestelike lewens?  Ervaar ons dat ons geestelik groei?  Hoor ons God se stem?  En nog baie ander sulke vrae.  Dit is slegs ’n deel van die Christelike lewe.  Daar is eintlik soveel meer as net [...]