Archive for the ‘Pinkster’ Category

Pinkster 2009

Posted: July 5, 2009 in Pinkster

Pinkster                                                                                                        24 Mei 2009  Inleiding  Jesus het in die tyd toe Hy hier op aarde geleef het, belowe dat Hy aan ons ‘n helper sal stuur wanneer hy nie meer by ons gaan wees nie.  In Handelinge 2 lees ons dat hierdie belofte waar word…  Lees Handelinge 2:1-13  Hierdie Heilige Gees het deur die eeue [...]