Archive for the ‘Life – Meaning – Believing’ Category

Ons almal hou van sekere dinge meer as ander dinge!  As ons sou kon kies sou ons sekerlik net dinge gedoen het wat vir ons lekker is.  Tog is die realiteit van die lewe dat daar ’n verskeidenheid van dinge is wat ons moet doen, en dit sluit ook in om dinge te doen wat [...]

Ons almal ken die verhaal van Jona as die man wat deur die groot vis ingesluk is.  Dit is goed om konneksies te maak en die verhale van die Bybel op so wyse tekanonthou.  Ons weet ten minste dan waaroor die storielyn gaan.  Tog is dit goed om van tyd tot tyd weer die verhale [...]

Sommige van ons hou van die winter, en ander van ons hou weer nie daarvan nie. Tog het die winter natuurlik sy mooi al hou jy miskien nie so baie daarvan nie. Byvoorbeeld wanneer die sneeu op die berge lê en die son se weerkaatsing bring ‘n kristal helder glans daarop na voorskyn, dan is [...]

Ons sê so maklik: Ons glo! Maar wat glo ons, of nog dieper, hoekom glo ons? Daar is ‘n woord wat gebruik word om die betekenis van iets regtig tot in die kleinste vorm af te breuk, daardie woord is: “dekonstruksie” of “dekonstrueer”. Kom ek vra weer die vraag: Hoekom glo ons? Dink hierdie keer [...]

Seëninge

Posted: May 4, 2011 in Life - Meaning - Believing

Dink gou vinnig aan dinge wat nie so lekker was hierdie afgelope week nie – negatiewe dinge. Goed, dink nou aan dinge wat juis lekker was, waaroor jy opgewonde geraak het – positiewe dinge. Vir interessantheid, tel die negatiewe dinge waaraan jy gedink het, en dan die positiewe dinge, en kyk hoeveel daar van elk [...]

In die verlede is geglo dat mense wat die meeste dinge ervaar het, die mees gevorderd is in jare, of die meeste opvoeding ontvang het, dié is met die meeste wysheid. Vir dekades lank is individue uitgsonder as draers van kennis wanneer hulle die wysheid het om te besluit oor wat reg of verkeerd is. [...]

Hou kop bo water

Posted: February 17, 2011 in Life - Meaning - Believing

Hou kop bo water Die goue reël wanneer dinge verskriklik besig gaan is: As jy nie in beheer is nie, lyk ten minste net in beheer. Hierdie jaar het beslis weggespring met die versnelling van ’n jet enjin! My kop sê dit moet die middel van die eerste maand wees, terwyl die kalender al mik [...]

Ek lees iets interessant wat iemand geskryf het oor tyd. Hy noem dat daar momente in tyd is! (http://www.jreaux.blogspot.com/) Hy sê dat ons lewens opgemaak is uit verskillende momente, of dan opeenvolgende momente. Sommige van hierdie momente is lekker, terwyl ander weer sleg is, maar wat belangrik is om te onthou is dat ons keuses [...]

Die boetie en die sussie baklei by die huis oor wie eerste ’n sjokolade mag kies.  Toe hul ma nie meer weet wat om te doen nie, roep sy die twee nader en sê vir hulle:  “As Jesus nou hier was, dan sou Hy gesê het dat Jy vandag eerste mag kies!”  Net daar antwoord [...]

Ons hoor so baie van die liggam van Christus. Elkeen het sy eie unieke rol en doel, en ons almal het mekaar nodig, die een kan nie sonder die ander een nie. Ons hoor ook die een is nie belangriker as die ander nie, al die lede van die liggaam is ewe belangrik. Maar soms [...]