Archive for October, 2010

Ek lees iets interessant wat iemand geskryf het oor tyd. Hy noem dat daar momente in tyd is! (http://www.jreaux.blogspot.com/) Hy sê dat ons lewens opgemaak is uit verskillende momente, of dan opeenvolgende momente. Sommige van hierdie momente is lekker, terwyl ander weer sleg is, maar wat belangrik is om te onthou is dat ons keuses [...]

Die keuse lê in jou hand!

Posted: October 27, 2010 in Uncategorized

Van tyd tot tyd in ons lewens gebeur daar soms iets wat ons nie weet wat om mee te maak nie. Ons kan dit nie vir ons self hou nie, en dit is verskriklik moeilik om na iemand toe te gaan en te vertel wat gebeur het. Vele van ons ken die gevoel van jou [...]

Ons is Survivors

Posted: October 27, 2010 in Uncategorized

Die Tiener Jeugkamp wat huidiglik plaasvind se tema is “Survivor”. Survivor reekse reg oor die wêreld trek mense se aandag, en TV kykers sit in spanning voor die skerm om te sien wat volgende gaan gebeur, en wie volgende uitgestem gaan word. Ons almal het ons gunsteling deelnemer wie ons ondersteun, en hoop dat daardie [...]

In rus en vrede

Posted: October 27, 2010 in Uncategorized

  Dit is langnaweek en langnaweek beteken dikwels een ding vir baie mense:  “RUS”!  Soms beteken dit natuurlik ook dat mens nie fisies stil sit en niks doen nie, maar veel eerder net die dinge doen waarvoor jy heeltemal te min tyd kry.  Maar net die idee om van die gewone weeklikse roetine te kan [...]

Die boetie en die sussie baklei by die huis oor wie eerste ’n sjokolade mag kies.  Toe hul ma nie meer weet wat om te doen nie, roep sy die twee nader en sê vir hulle:  “As Jesus nou hier was, dan sou Hy gesê het dat Jy vandag eerste mag kies!”  Net daar antwoord [...]

Ons hoor so baie van die liggam van Christus. Elkeen het sy eie unieke rol en doel, en ons almal het mekaar nodig, die een kan nie sonder die ander een nie. Ons hoor ook die een is nie belangriker as die ander nie, al die lede van die liggaam is ewe belangrik. Maar soms [...]