Archive for March, 2010

Ek is ‘n absolute somer kind! Soms so erg dat ek dalk selfs moet erken dat dit somtyds voel of ek net vir die somer leef. Die winters voel te koud en liefdeloos. Ek hou nie daarvan as alles vaal word en dit selfs lyk of die bome dood is nie.  Alles verander egter nie [...]