En toe doen God net, niks… Ek wonder of ons weet hoe dit voel om niks te doen nie? Ek meen, ons lewens is soms so vol, en so besig. Daar is dikwels nie tyd vir terugsit en, net sit nie. Tyd is mos kosbaar, die horlosie draai, hy staan nie stil nie, tensy die [...]