Ek verstaan nie genade nie… Onse Vader ek’s lief vir Jou! Sukkel ook soms om Jou te vertrou! Ek verdien nie wat my toekom nie! Ek verstaan nie genade nie! Onse Vader ek’s lief vir Jou! Help my net om als te berou! Ek’s moeg om oor my foute te val! Ek verstaan [...]